Well that's a familiar tactic; when you can't win the debate, attack the debater. Very "Trumpian". I may be dumb but I do know the difference between 'loose' and 'lose'. BTW, are you still 'spreading the word' by blasting bad and UNWANTED so-called 'music' in people's neighborhoods with giant, trailer-mounted speakers. Get many converts? Anyhow, glad you're thousands of miles away from MY neighborhood. Interesting that you're such an ardent supporter of President Trump; I guess the two of you would be the perfect ones to sit down and discuss income disparity together. Have a nice day and remember, wisdom does not ALWAYS come with age.
chas
I'll wait for some displayed intelligence before continuing this debate
By the way, English is your native language, yet I communicate to you in your own language. Now you complain about one silly little mistake...
Kom ons kyk 'n bietjie hoe jy afrikaans praat met my - miskien maak jy geen foute nie en dan haal ek my hoed af vir jou. Kom dan sit ons sommer hierdie debat in my moedertaal voort. Vir iemand so slim soos jy behoort dit mos nie 'n probleem te wees nie want soos jy self se, wysheid kom nie noodwendig met ouderdom nie.
Wie weet, miskien kan ek myself nog beter uitdruk in my eie huis taal. Se jou wat, hoeveel tale is jy persoonlik vaardig?
Jammer om te se maat, maar ek vind in jou niks meer as net een groot sak vol wind nie. Lankal op die forum gesien jy ag jouself in 'n musikale klas van jou eie. Maar weet jy wat, hul se hoogmoed kom tot 'n val.
Nog nooit gedink ek is spesiaal of enigiets besonders nie. Gaan gerus voort met jou beledigings. Jy het geen idee wat ek al van die ateiste moes verduur nie. En jy is baie klein in vergelyking met die ander met wie ek vir amper 'n jaar lank openlik 'n debat gehad het. Ten minste het hul so nou en dan 'n bietjie insig op die onderwerp geplaas - ek vind absoluut GEEN insig of wysheid by jou wat hierdie onderwerp betref nie.
Soos ek se, jy is slegs 'n lee dop vol van jou eie opinies - daar is baie van jou wat op hierdie planeet rondloop en nie een van hulle maak enige indruk op my nie.
So van die os op die jas:
hier kom vir jou 'n groot ding ou vriend. Ek is glad nie vir die Iranese bo die Amerikaners nie - maar hul is behoorlik deur jul geboelie hierdie laaste ruk.
'n Aanval teen hulle gaan nie so
vlot verloop as wat almal meen nie. Merk my woorde... Die vorige aanval wat jul teen hul wou loods is op die laaste nippertjie gestop omdat jul agter gekom het hul het geweet daarvan en was heeltemal voorbereid vir julle. Jul F35s sou almal op 'n
selfmoord sending gewees het as jul president dit nie betyds afgestel het nie.